Laerskool Selection Park

Geloof wat lei,
Waardes wat vorm.

‘n Boodskap van ons hoof.

Soos ’n takbok wat uniek en dapper is, groei ons in geloof, dit is wat Selectionpark verteenwoordig.
Elke dag wil ons in Jesus se voetspore stap en groei in geloof. Hierdie groei stel ons in staat om enige uitdaging te oorwin. Laerskool Selectionpark is ’n plek van hegte waardes, waar die hart van Jesus klop en ons kan saam op hierdie reis gaan.

Simboliek: Elke takbok se horings is uniek, net soos wat ons ook elkeen uniek is. Dit herinner ons ook dat ten spyte van uitdagings wat ons mag teekom, ons altyd sal opstaan en weer probeer. Die pad wat ’n mens loop is nie altyd maklik nie, maar ons kan die pad nie verby loop nie. So simboliseer die takbok ook kalmte en wysheid en dit is eienskappe wat ons almal moet nastreef. Net soos die takbok sy horings afwerp en nuwes laat groei, is ons nie beperk deur ons verlede nie. Ons verlede definieer nie ons toekoms nie.

Soos daar staan in Habakuk 3:19:
“Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van ’n takbok (ribbok) op hoë plekke laat hy my veilig loop.”
Ons ook met moed en vasberadenheid voortgaan, saam gaan Laerskool Selectionpark groei en na nuwe hoër hoogtes beweeg.

Johnny Oosthuizen
Hoof

Ontmoet ons personeel

Bestuur

Berenice Araujo
Annelize Botha
Suzan Joubert
Marietjie van der Walt​

Admin-personeel

Tina Winter
Elizma Jacobs
Andrea Judeel​
Linda Brits
Finansies

Graad RR

Janika Pretorius
Gr. RR/S
Johalizé Jacobs
Gr. RR/P

Graad R

Ilse Oosthuizen
Gr. R/S
Bianca Vogel
Gr. R/P
Carmalita Combrinck
Gr. R/A

Graad 1

Elwi van Coller
Gr. 1/S
Maria Carstens
Gr. 1/P
Nadine Mengel
Gr. 1/A
Rianda Alberts
Gr. 1/M

Graad 2

Kayla Du Plooy
Gr. 2/A
Lindy Swart
Gr. 2/S
Theresa Strydom
Gr. 2/P
Suzan Joubert
Gr. 2/M

Graad 3

Ria Myburgh
Gr. 3/S
Hester Rossouw
Gr. 3/P
Rouxvé Swanepoel
Gr. 3/M
Simoné Gous
Gr. 3/A

Graad 4

Dewald van der Vyver
Gr. 4/M
Chantell Vermaak
Gr. 4/P
Lucinda Cronjé
Gr. 4/A
Chané Joubert
Gr. 4/S

Graad 5

Jané Vermaak
Gr. 5/S
Alicia Schroeder
Gr. 5/P
Ioné Moore
Gr. 5/A
Larissa Snyman
Gr. 5/M

Graad 6

Marietjie de Oliveira
Gr. 6/S
Marco Muller
Gr. 6/P
Jasmine Lightfoot
Gr. 6/A
Armand Pieterse
Gr. 6/M

Graad 7

Johanet du Preez
Gr. 7/S
Licia-Lee de Beer
Gr. 7/P
Rohan Oosthuizen
Gr. 7/A
Nevlin Grobler
Gr. 7/M

Studente in Opleiding

Tyron Boesak
Llewellyn van Blerk
Dewan Snyman
Lienkie Maree
Marné van Wyk
Kayla Pienaar
Heike Young
Jessica Jacobs

Naskool

Shasta Bezuidenhout
Chevonne Bronkhorst

Algemene Werkers

Iris Graaf
Thandi
James Lamola
Joseph Selana
Julius Mathakassa
Max Jam-Jam
Moses Baloyi